![]() Steers Tel: +27(0)12 663-2104 Fax: (012) 663-6293 Food |
![]() |
The Weekend Entertainer |
|
Free kids entertainment every weekend. Come have some fun with us! Click Here to view schedule |
|
Beeld-Kinderfonds 2010 SUPER 10 SPIN MARATHON |
|
Die jaarlikse Spin marathon ten bate van Beeld-Kinderfonds beloof om weer vanjaar n baie opwindende geleentheid te wees! Verlede jaar het 930 deelnemers die Spinmarathon ten bate van Beeld-Kinderfonds geondersteun! Ons wil u uitnooi: Kom word ook deel van n baie opwindende Spinmarathon op Saterdag 18 September by die waterkant van Centurion Mall. Die marathon word aangebied ten bate van Beeld-Kinderfonds, in samewerking met Beeld, Exxaro en Centurion Mall. Virgin Active sal die fietse voorsien en Nomadik tente sal seker maak daar is genoeg beskerming teen son, wind en reën! Retief Vervoer sal soos gewoonlik weer die fietse vervoer. Baie groot dankie aan al ons borge! Ons mikpunt is om vanjaar R 260,000 in te samel met die projek - stuur asseblief hierdie inligting aan na almal wat jy ken! Beeld-Kinderfonds is liefdadigheidsorganisasie met die doel om geld in te samel vir kinders in nood en bestaan vanaf 1977. Die geld word aangewend vir kinders van alle rasse wat minderbevoorreg, verwaarloos, gestremd, mishandeld en/of gemolesteerd is, asook om kinders met of geraak deur MIV/Vigs te help met noodleniging, opvoeding en lewens-verryking. Lees meer op www.beeldkinderfonds.co.za |
|
The Mall | Shops | Events & Entertainment | Exhibitions | Competitions | Guests | Clubs
© Centurion Mall 2007 | created by Finegrafix